Ethelind Terry

Ethelind Terry
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1899-08-14)14 Augustus 1899
Sterfte 17 Maart 1984 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1920–1937
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ethelind Terry (14 Augustus 1899 – 17 Maart 1984) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lord Byron of Broadway (1930) en Arizona Days (1937).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy